Molly Parker

Molly Parker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Junie 1972 (1972-06-14)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Molly Parker (gebore 14 Junie 1972) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kissed (1996), The Wicker Man (2006), en Trigger (2010), en in die televisiereeks Deadwood (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy